Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Metallica album oppad – Hardwired…To Self-Destruct

Metallica release hulle nuwe albumHardwired…To Self-Destruct, 18 November 2016, 8 jaar na hulle laaste studio album Death Magnetic. “Hardwired” is die eerste song wat ons hoor vanaf die komende album en saam met die nuwe song kom ‘n nuwe video. Jy kan die video hier onder sien.

Metallica - Hardwired... to Self-Destruct

Die song klink baie soos pre-Master of Puppets era Metallica: Crushing rolling riffs en die drumming style wat Lars gemaak het en die klank van metal musiek verander het. Daar is nou klaar mense wat alweer grens oor die nuwe song. As Metallica St. Anger maak kla party mense, as hulle terug gaan nou hulle ou thrash metal root, dan kla party mense ook. Ek dink meeste mense soek net konstant iets om oor te grens.

Hardwired…To Self-Destruct gaan ‘n double-disc 80 minuut lang album wees. So elke Metallica album voor die een, sal ek die album ook koop. Ja, dit klink miskien cliche vir ‘n metal head om te sê dat Metallica een van sy gunsteling bands is, but it is what it is. Veral as die album terug na die early sound van Metallica gaan, is ek in soos gin!

Luister die “Hardwired” hier onder en laat weet wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *