Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘Metallica: Through The Never’ ‘n Fliek

As jy gelukkig genoeg was om al vir Metallica live te sien sal jy weet dat hulle live performances awesome is. En nou is daar ‘n nuwe Metallica fliek oppad (in 3D natuurlik) waar jy hulle live performance gaan kan sien en ‘n member van die Metallica stage crew wat se lewe verander gedurende die band se optrede.

MET_Never_TeaserPoster_2013-05-17_3D_Type

Die trailer lyk baie belowend. Ek love live DVD’s en Metallica se S&M bly een van my gunstelinge. Die is ‘n intresante konsep, wat ‘n live performance met ‘n fictional storie meng. Dink jy dit gaan die moeite werd wees om te kyk? Hier is die trailer.

You may also like...

3 Responses

  1. dylan says:

    Hi hoe gaan dinge daar maat?Ek fokken sien nou eers menlyn se imax het toe gemaak,weet jy dalk waar is a imax erens in pretoria?Sal love om die metallica imax te check…..Laat weet maar as jy a gap kry …groete vir sproete >:)

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Dylan: Geen idee nie bra. Google is jou vriend.

  1. October 2, 2013

    […] se performance meets fiction movie "Metallica: Through the Never" het onlangs by so paar fliek plekke rondom Suid-Afrika begin speel. Ek gaan dit die week nog gaan […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *