Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: gevaaalike dames

Stoute Boudjies met die vakansie voor 0

Stoute Boudjies met die vakansie voor

Dit is alweer daardie tyd van die jaar. Baie van julle gaan van Vrydag af op vakansie (lees Fuckansie) wees. Tyd vir jou verdiende breuk. Tyd om te party, drink, kuier, raas, skree en...

Eks jammer hiers Daisy Lowe 0

Eks jammer hiers Daisy Lowe

Gister was ek gelukkig genoeg om Johannesburg toe te moes gaan om my visa gesort te kry vir my vakansie wat voorlê. Dus was ek heeldag nie naby ‘n komper nie. Behalwe die komper...

Jy kort Stoute Boudjies 0

Jy kort Stoute Boudjies

Net gou voor ons by die Stoute Boudjies kom… Robbies, Ant, Monkey Marcel, Soutie en ek het gister aand nog ‘n podcast gedoen. In die vorige episode van Binnebek Banter het ons vir Shadowclub ‘n...

Susan Coffey 2

Susan Coffey

Ouens met rooi hare word gespot en daar word na hulle verwys as gingers. Maar ‘n girl met rooi hare is anders. Veral as dit kom by ‘n girl soos Susan Coffey, jy spot...

Vrydag Bederf teen 09:30 3

Vrydag Bederf teen 09:30

Vandag bring ek vir julle die Vrydag Bederf lekker vroeg. Moer vroeg. Want soos jy hierdie lees, is ek tien teen een oppad na ‘n jaareindfunksie toe. Dus kry jy die Vrydag Bederf vanoggend...

Frances Bean Cobain 1

Frances Bean Cobain

Frances Bean Cobain is die dogter van Kurt Cobain en Courtney “Mal Teef” Love. Wie sou nou ooit gedink het dat daar ‘n mooi jong dame kon ontstaan as Cortney Love se gene teenwoordig...

Vrydag Bederf in die goeie week 0

Vrydag Bederf in die goeie week

Na Julius Malema gehoor het dat hy suspended is uit die ANC het hy geskree: “Appeal, appeal!” Gatiep hoor vir Julius gil en skree to terug: “Nai, Julius my lani, djy issi a piel...

Stoute Boudjies vir Hump Day 0

Stoute Boudjies vir Hump Day

Jy voel soos ‘n klein seuntjie op kersdag. Maar hierdie is nie geskenke wat jy gaan oopmaak nie (as jy een van hierdie kan oopmaak is jy ‘n lucky ou), hierdie is foto’s wat...