Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jy kort Stoute Boudjies

Net gou voor ons by die Stoute Boudjies kom… Robbies, Ant, Monkey Marcel, Soutie en ek het gister aand nog ‘n podcast gedoen. In die vorige episode van Binnebek Banter het ons vir Shadowclub ‘n paar vrae gevra. Gisteraand het ons weer so iets gedoen met ‘n ander band. Maar ek gaan julle nie nou al sê wie die band is nie, daarvoor sal julle more moet check wanner Episode 3 van Binnebek Banter online is. Wat ek julle wel kan sê is dat julle dit gaan like, fokken baie like.

Maar genoeg oor die podcast afdeling van gevaaalik.com. Julle is hier want julle kort Stoute Boudjies. Sonder om verder julle tyd te mors, geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *