Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf hou vir ons duim vas

Môre is die SA Blog Awards se official ceremony. Hou vir ons duim vas en drink vanaand ‘n dop op gevaaalik.com se kanse om te wen.

Ok, genoeg oor daardie kak. Die volgende keer wat julle daarvan hoor sal julle weet of ons gewen het of nie. Die naweek lê voor. Ek gaan my bes probeer om Sondag bietjie uit te kom by Park Accoustics. Dit is nou as dit ophou reën hier in Snortoria. Julle outjies en vroutjies, tottors en ottors moet julle naweek geniet. Ek gaan myne geniet.

Geniet die week se Vrydag Bederf. Vrede…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *