Tagged: gevaaalike dames

Stoute Boudjies 2

Stoute Boudjies

Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat...

Vrydag Bederf in oormaat 3

Vrydag Bederf in oormaat

Vandag word julle werklik bederf. Eers kry julle vir Melanie Iglesias om na te kyk en nou kry julle ‘n versameling prima uhm… dames om na te loer ook. Die naweek begin werklik met...

Vrydag voor Snorgustus 1

Vrydag voor Snorgustus

Dis Vrydag. Maar die Vrydag is anders. Hierdie Vrydag voel soos die dag voor kersfees. Die rede hoekom die Vrydag so voel is oor dit more Snorgustus is. Ek sou julle graag wou vertel...

Stoute Boudjies 0

Stoute Boudjies

Ek hoop julle het Joe se post gesien oor die Red Hot Chili Peppers se teaser vir hulle nuwe music video. Anthony Kiedis rock ‘n snor vir Snorgustus, en fok as hy dit kan...

Vrydag Bederf en slegte nuus 0

Vrydag Bederf en slegte nuus

Kom ons kry die slegte nuus sommer dadelik uit die pad. Nog ‘n tragedie het die musiekbedryf getref hierdie week: Justin Bieber is lewendig gevind in sy woonstel. Okay, alle kak grappe op ‘n...

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Dit is Vrydag en ek kan nie wag om by die huis uit te kom nie. Ek is lus vir suip. Nou moet ek net iemand kry om dit saam met my te suip....

Stoute Boudjies 3

Stoute Boudjies

HUMP DAY! KLEIN VRYDAG! Altwee baie simpel name vir die dag wat almal ken as Woensdag, of as jy gevaaalik.com baie besoek dan ken jy Woensdag as Stoute Boudjies Dag. So wie is ek...