Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eks jammer hiers Daisy Lowe

Gister was ek gelukkig genoeg om Johannesburg toe te moes gaan om my visa gesort te kry vir my vakansie wat voorlê. Dus was ek heeldag nie naby ‘n komper nie. Behalwe die komper by die Belgian Consulate en die tannie agter daardie komper ken nie gevaaalik.com nie en wou dus nie laat ek ‘n nuwe post maak van daar af nie.

Dus om jammer te sê dat julle vir ‘n dag lank sonder “nuwe” gevaaalik.com entertainment moes gaan deel ek die sexy video van Daisy Lowe met julle. Dankie aan Chantelle wat die een onder my neus ingedruk het. Kyk net hoe mooi dans Daisy. Ek like veral die pakkie wat sy dra vanaf 01:55.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *