Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies met die vakansie voor

Dit is alweer daardie tyd van die jaar. Baie van julle gaan van Vrydag af op vakansie (lees Fuckansie) wees. Tyd vir jou verdiende breuk. Tyd om te party, drink, kuier, raas, skree en tekere gaan soos net ‘n persoon op vakansie kan.

Die gevaaalik.com crew slaan ook uit op vakansie. Van ons na Thailand, van ons na België, van ons na die Kaap en van ons na Margate. All over the place. Ek sal my bes doen om julle op hoogte te hou van dinge soos dit gebeur met ‘n daaglikse post. Of julle kan ons gevaaalike Twitter of ons gevaaalike Facebook page volg – daar sal ook updates wees.

Die derde foto in vandag se Stoute Boudjies is Samantha Laura Kaye. Vote vir haar in die FHM 100 Top Model kompitisie. Al wat jy hoef te doen is “model 68”  na 33441 te sms. Of jy kan net na haar profile page toe gaan en daar vote for free. Jy kan ook vir Samantha hier op Twitter kry. Help haar uit met ‘n stem of twee.

Geniet die week se Stoute Boudjies en geniet jou vakansie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *