Tagged: gevaaalike dames

Vrydag Bederf is Sexy 0

Vrydag Bederf is Sexy

Dankie vir al die lesers wat deesdae vir ons links , foto’s, ens. stuur om in te sluit in die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies. Julle ouens (en soms vrouens) is befok. Elke een...

Stoute Boudjies, dis mooi ne? 0

Stoute Boudjies, dis mooi ne?

Wat sou die lewe wees sonder Stoute Boudjies? Hang seker af of jy praat van gevaaalik.com se Stoute Boudjies of die Willie Esterhuizen movie. Gelukkig is gevaaalik.com hier op Woensdae (meeste Woensdae) om ‘n...

Tracy McGregor Playboy Billboard maak golwe 1

Tracy McGregor Playboy Billboard maak golwe

‘n Playboy billboard-advertensie met die gevaaalike dame Tracy McGregor op (geklee is in swart lingerie) het golwe gemaak by mense wat hou van grens oor goed wat nie regtig skade aanrig nie. Blykbaar sou...

Olivia Munn doen ‘n PETA ad 0

Olivia Munn doen ‘n PETA ad

PETA doen nie veel goedin die wêreld nie, volgens my. Hulle is van daardie mense wat like van grens oor goed, net om te grens. Ek is nie een vir jag nie en ek...

Vrydag Bederf Friday the 13th 0

Vrydag Bederf Friday the 13th

Daar is nog net ‘n twee dae oor om te stem vir Yolandi Malherbe vir Playboy SA se Playmate of the Year. Hoekom sal jy dit nou nie doen nie? Kyk net na die...

Stoute Boudjies Fokop 0

Stoute Boudjies Fokop

Ja, dit is waar, Stoute Boudjies is laat. Verlede week se Vrydag Bederf was laat. Ek is jammer, maar vakansie fok met mens se planne. But never fear, Stoute Boudjies is here. gevaaalik.com is...

Vrydag Bederf en dis laat 1

Vrydag Bederf en dis laat

Die Vrydag Bederf is twee dae laat maar ek is seker julle weet dit nou al. Dit is Amsterdam se skuld. Julle sal later in die post oor Amsterdam lees hoekom. Sien dit nou...

Stoute Boudjies vir die arme siele 0

Stoute Boudjies vir die arme siele

Vir die arme siele wat die week al by die werk sit. Ek hoop die week se Stoute Boudjies help darem so bietjie om julle beter te laat voel. Ek dink aan julle. As...

Vrydag Bederf deur Dr. Nini 0

Vrydag Bederf deur Dr. Nini

Vandag kry ons ‘n spesiale Vrydag Bederf. Dr. Nini is my gasvrou hier in België en sy het vandag gehelp om te kies watter dames verskyn in die Vrydag Bederf. Ek gaan nou rooiwyn...

Stoute Boudjies Bumper Pack 0

Stoute Boudjies Bumper Pack

Ek gaan nie rondfok met julle nie. Die rede hoekom ek nog geen posts gedoen het die week nie is ook te besig was om die sights te sien op my vakansie. Ek kan...

Vrydag Bederf Krismis Edition 0

Vrydag Bederf Krismis Edition

Laas jaar was ons gaaf genoeg om vir julle Kerfeeswense (NSFW) te bring. Ek het besluit om dit weer te doen die jaar aangesien so paar van julle daarvoor gevra het. Alhoewel dit die jaar bietjie...