Tagged: gevaaalike dames

Student Assassin 0

Student Assassin

Wat maak jy as jy ‘n lesbian student is wat se polisie vrou meisie onvoer word deur die badguys? Wat enige student sal doen. Jy word ‘n assassin wat jou pad deur die baddies...

Megan Fox 0

Megan Fox

Ja, die pic hierbo is uit Eminem en Rihanna se music video “Love the Way You Lie”. En dankie fokken tog daarvoor, want vir net ‘n paar minute was MTV actually kykbaar. Of course...

National Cleavage Day 2

National Cleavage Day

Soos meeste mense weet, is dit vandag National Cleavage Day in Suid-Afrika. Ons hier by gevaaalik.com het besluit om ook deel te neem aan die celebrations. So hier is ‘n paar nice cleavage-fototjies vir...

Jy weet dit is Vrydag 0

Jy weet dit is Vrydag

Dit is Vrydag. Ek is besig om Biografie van ‘n bende te lees. Die review van die boek sal tien teen een Maandag op gevaaalik.com verskyn. Aangesien ek nie die fokken boek kan neersit...

Kom ons praat oor die die vroulike vorm 0

Kom ons praat oor die die vroulike vorm

Dit is Woensdag en julle ouens en vrouens kan seker nie wag vir die naweek nie. Wel die goeie nuus is dat dit nie meer lank is nie dan kan jy jou naweek vlou...

Dit is Donderdag vir die wat nie weet nie. 3

Dit is Donderdag vir die wat nie weet nie.

Donderdag laat mens altyd so effens beter voel oor jou week. Jy weet jy is verby die middel en Vrydag is om die fokken draai. Maar goeie jirre Vrydag voel nog so ver. Moenie...

Vrydag Bederf, want jy het dit nodig. 3

Vrydag Bederf, want jy het dit nodig.

Hier is ons nou! Vrydag! Weereens is ek hier om julle te bedef so op die fokken Vrydag. Ek gaan julle weer bederf, soos laasweek, met ‘n paar mooi jong dames vanaf die interwebs....