Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy #51 – Vir die nikswerd

In die week se episode praat ons oor Wêreldoorlog 3, ons vertel stories uit Mosambiek en ons sien ‘n vreemde ster wat vir so rukkie vir ons baie snaakse bewegings maak in die lug. Ons praat ook oor American Horror Story se nuutste season, so skip so 10 minute as jy spoilers wil vermy. Ons praat ook oor die scary security guard patrols wat ons moes doen in Londen, in leë geboue gedurende die nag.

gevaaalik.comedy Podcast #51 - Vir die Nikswerd

Dankie vir almal wat subscribe het aan die gevaaalik.comedy Podcast op iTunes. Nog beter dankie aan die wat ons rate en review het. Oor die algemeen net dankie dat jy luister na die podcast. Los jou voorstel vir ‘n intro song vir die volgende episode in die comments hier onder.

Geniet die week se episode van die gevaaalikcomedy podcast.

You may also like...

2 Responses

  1. December 10, 2015

    […] nou stel ek voor jy luister na die nuutste episode van die gevaaalik.comedy podcast. Gebruik sommer jou baas se data en download die ding na jou foon toe sodat jy dit later kan […]

  2. December 10, 2015

    […] Die gevaaalik.comedy Podcast is steeds in die iTunes New & Noteworthy section oor julle die podcast fucked-up luister. Dankie vir almal wat subscribe het en luister. Jy kan die nuutste episode hier kry. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *