Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #50 – Jokbok

“Ek het lanklaas so gelag, en daar is nie ander Afrikaans podcasts waarvan ek weet nie. Ek soek 2 per week fokkers!”

Daardie is ‘n review wat ons Podcast gekry het op iTunes van ‘n ou met die naam Alfahond. Dankie vir die van julle wat al van julself laat hoor het en vir ons gesê het julle like die podcast. Ons gaan maar aanhou om dit te doen.

Gevaaalik Podcast #50 - Jokbok

Hierdie week se podcast praat ons oor die Ronda Rousey Holly Holm fight. Sven weet nie het nie geweet wat die uitkoms van die fight was nie, en hy hou nie baie van Ronda Rousey nie. Ons praat oor Afrikaans-pop musiek en gospel musiek en goed wat die twee in gemeen het. Ons praat ook oor lieg om ander mense te beindruk, iets wat meeste van ons seker al op een of ander stadium gedoen het.

Ons duik ook in awkward social situasies in en praat van duik saam met haaie.

Gaan subscribe asseblief aan die gevaaaalik.comedy podcast op iTunes. Los ‘n rating en ‘n review. As jy ‘n vraag in jou review gooi sal ons dit verseker beantwoord. Jy kan ook die podcast net hier onder download as jy hom later wil luister.

Righ, geniet die episode van die gevaaalik.comedy Podcast. Deel dit met jou vriende op Facebook en Twitter en laat hoor vanjouself in die comments.

You may also like...

2 Responses

  1. November 25, 2015

    […] dat julle deurgekom het vir ons en gehelp het om ons podcast (die gevaaalik.comedy Podcast) tot in iTunes se New & Noteworthy section te kry. As jy opgeteken is om e-mail van ons te kry […]

  2. December 2, 2015

    […] het opgefok, laasweek se podcast episode was eintlik #49. Ek sal dit gaan reg maak nog. Dus kry jy nou gevaaalik.comedy #50 – Two […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *