Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #57 – Sibling Rivalry

Ja, die gevaaalik.com was gehack gister. Ons is terug! Sterker as ooit van te vore en ons skop sommer dinge af met ‘n gevaaalik.comedy Podcast episode: #57 – Sibling Rivalry.

Gevaaalik.com Podcast #57 - Sibling Rivalry

In die week se episode vertel ons stories van vensters wat ons gebreek het as kinders. Ons praat ook oor hoe ons baklei het met ons broers. Sven wat die eerste keer ‘n golfstok gebruik het en ‘n venster uit gemoer het, my broer wat my in ‘n hoop doring takke gegooi het, en Sven wat sy broer lights out geslaan het oor die kop met rubber-hammer.

Subscribe asseblief na ons podcast op iTunes en copy sommer die link van hierdie episode en mail dit na een van jou vriende toe wat hou van lag. Die song aan die begin van die episode is Eminem – Without Me.

You may also like...

2 Responses

  1. February 3, 2016

    […] Nuwe podcast episode waar die storie van die broer wat uitgeslaan is met ‘n rubber-hammer vertel word. Luister hier: #57 – Sibling Rivalry […]

  2. February 8, 2016

    […] Nuwe episode van die gevaaalik.comedy podcast is nou beskikbaar! Luister dit. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *