gevaaalik.comedy Podcast #53 – Barista Batista

Die eerste gevaaalik.comedy Podcast van die nuwe jaar. Lekker. Die episode het ook ‘n baie vreemde naam: “Barista Batista”. Die manier hoe ek met die name voor en dag kom is letterlik net iets uit die episode wat met my gestick het, meestal oor dit my laat lag het.

gevaaalik.comedy podcast #53 - Barista Batista

Die keer praat Sven en ek oor Aldo vs McGregor en hoekom hulle nie in Frankryk en Duitsland wil bly nie. Daar word gepraat oor hoe sneaky mense is en hoe goed mense is met lyk asof hulle werk as hulle eintlik niks doen nie. Hi-jackings word ook bespreek. Ons lag baie.

Onthou om te subscribe na die podcast met jou Podcast player app op jou foon. Jy kan ook die podcast kry op iTunes. Bonus punte as jy comment en ‘n review los.

You may also like...

1 Response

  1. January 7, 2016

    […] om die nuutste gevaaalik.comedy Podcast episode te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *