Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #54 – Space Oddity

Hierdie is seker die most up to date podcast wat jy gaan kry van ons af. Gisteraand record en vandag kan jy hom luister. Luister dit via iTunes, ons Soundcloud Profile of enige ander Podcast-luister-app wat jy dalk mag hê, search net vir gevaaalik.comedy.

Gevaaalik Podcast #54 - Space Oddity

Die week praat ons oor David Bowie, so paar UFC dinge waar ons uitfigure dat ek nog nie al die UFC fighters se name ken nie, want daar is net te veel. Ons praat oor Sven se eerste fight to hy omtrent 10 jaar oud was. Die reën val ook ons outdoor podcast bietjie in die rede, so ons moes pause om te skuif na ‘n studio wat ‘n dak het, en daar was ander mense om ons. Sorry as die sound quality nie so great is nie, maar dit is heel luisterbaar.

Ons praat ook oor die nuwe David Bowie video wat nou ‘n nuwe dimensie het sedert sy dood. Check die video hier onder.

 

Laat hoor bietjie van jouself. Ons like dit nie as dit voel asof ons net praat met mekaar nie. Stuur vir ons ‘n e-mail na gevaaalikdotcom@gmail.com, as jy vra vir ‘n shout out, sal jy een kry. Jy kan ook comment, of ons tweet. Hel, jy kan selfs vir Sven op Instagram follow by @sventasties of my by @gevaaalikdotcom.

Dankie dat julle luister, geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast.

You may also like...

2 Responses

  1. January 13, 2016

    […] of klein Vrydag is nie net die dag wanneer ons nuwe episodes van ons podcast met julle deel nie, dit is ook die dag wat Stoute Boudjies op gevaaalik.com verskyn. Dus is […]

  2. January 15, 2016

    […] Vrydag kan maar vervelig raak, kry bietjie audio entertainment met ons nuutste gevaaalik.comedy Podcast Episode. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *