Tagged: Flieks

A Good Day to Die Hard – Trailer 0

A Good Day to Die Hard – Trailer

Yippie kay yay mother fucker! Bruce Willis is terug as John McClane vir nog Die Hard aksie. As mindless action jou ding is dan hou jy seker van die Die Hard flieks en A...

Judge Dredd is terug in Dredd 3D 5

Judge Dredd is terug in Dredd 3D

As jy in die 80’s gebore is onthou jy seker vir Sylvester Stalone se Judge Dredd. Nie die beste comic book fliek ooit gewees nie, maar was tog entertaining. Aangesien ‘n oorspronklike idee in...

God Bless America Resensie 2

God Bless America Resensie

Het jy al ooit in die oggend oppad werk toe gevoel asof jy jou hand deur jou radio wil druk en 5FM se DJ aan die keel wil gryp en doodwurg omdat hy soveel...

Django Unchained Trailer 0

Django Unchained Trailer

Quentin Tarantino is bekend vir goeie flieks. Wie kan Pulp Fiction of Inglorius Bastards vergeet? Tarantino se nuwe fliek, Django Unchained, lyk in die trailer of dit ook een van my gunstelinge gaan wees....

Anchorman: The Legend Continues 0

Anchorman: The Legend Continues

‘n Hele ruk terug het Ron Burgundy op Conan O’Brien se show bekend gemaak dat Anchorman se sequel in 2013 op ‘n skerm naby jou gaan wees. Goeie nuus inderdaad. Nou is die teaser uit vir...

James Bond – Skyfall 0

James Bond – Skyfall

Ek is van kleins af ‘n groot fan van die James Bond flieks. Dit is altyd entertaining. Ek onthou toe hulle dit bekend gemaak het dat Daniel Craig die nuwe James Bond gaan wees....

Ted Trailer 3

Ted Trailer

As jy ‘n fan is van Family Guy, American Dad of enige ander van Seth MacFarlane se werk soos ek, moet jy die trailer kyk vir Ted. Jy gaan dit love. Pasop net as...

Anchorman 2 2

Anchorman 2

Almal onthou Anchorman. Een van die snaaksste flieks wat daar nog ooit gemaak is. Nou het Ron Burgundy ‘n draai gaan maak by Conan O’Brien om aan te kondig dat daar wel ‘n opvolg...

Project X 0

Project X

Jy is nie baie populêr op skool nie. Jou ouers gaan weg vir die naweek en jy besluit om die beste party in die dorp te gooi, sodat mense kan sien hoe cool jy...