Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ted Trailer

As jy ‘n fan is van Family Guy, American Dad of enige ander van Seth MacFarlane se werk soos ek, moet jy die trailer kyk vir Ted. Jy gaan dit love. Pasop net as jy by die werk is, daar word gevloek in die trailer.

Jy was klein en jou speelgoed was jou tjommies. Hulle het gelewe. Dit is asof jy en die Teenage Mutant Ninja Turtles saam die Foot Soldiers gedonder het. In Ted wens John (Mark Wahlberg) dat sy teddiebeer lewendig word. Dit gebeur, maar sy teddy is deel van sy lewe tot hy ‘n volwassene is. As jy nog ‘n rede soek om die fliek te kyk: Die beer se stem word deur MacFarlane gedoen en Mila Kunis is daar vir bietjie eye candy. Dit lyk snaak en ek kan nie wag om dit te sien nie.

You may also like...

3 Responses

  1. Andre says:

    Ek love Family Guy, American Dad, the Cleveland Show en Seth Macfarlane se standup. Die trailer lag erg goed. Kanie wag om te kyk nie.

  2. Koos says:

    Dit lyk fokken awesome. Seth Macfarlane is moer funny!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *