Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Anchorman: The Legend Continues

‘n Hele ruk terug het Ron Burgundy op Conan O’Brien se show bekend gemaak dat Anchorman se sequel in 2013 op ‘n skerm naby jou gaan wees. Goeie nuus inderdaad. Nou is die teaser uit vir Anchorman: The Legend Continues. Nie veel om te sê oor dié een nie behalwe dat dit tien teen een baie snaaks gaan wees. Check die video hier onder.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *