Linkin Park – Guilty all the same
Linkin Park, seriously, stop net. Regtig, julle doen julself geen gunsies deur aan te hou musiek maak nie. Die nuwe single se naam is “Guilty all the same” en Linkin Park is guilty daaraan...
Linkin Park, seriously, stop net. Regtig, julle doen julself geen gunsies deur aan te hou musiek maak nie. Die nuwe single se naam is “Guilty all the same” en Linkin Park is guilty daaraan...
Gewoonlik word die Random Gevaaalikhede opgestel dat hy deur die loop van Maandag iewers op die site verskyn. Vandag het ek besluit om hom net te publish sodra ek hom klaar gemaak het. Hence,...
Hier is hy nou, Vrydag Bederf. Wat anders kan ek sê? Niks. Want ek het niks anders om te sê nie. Lekker naweek. Geniet die week se Vrydag Bederf.
Moot Kat is ons go-to dame vir advies, oor enige ding. Sex, drugs, die lewe oor die algemeen, gee vraag kan nie beantwoord word nie. As jy ‘n vraag het vir die Moot Kat,...
Die nuus is vol van die wêreld wat besig is om te vergaan met elke reëndruppel wat val, en al die Noah aanhangers begin bekommerd raak oor waar hulle soveel hout in bulk gaan...
Het julle al agtergekom dat die wêreld vol idiote is? Ek praat van die klas van mense wat nie eers weet wat satire is nie. As jy nie weet wat satire is nie stel...
Zach Galifianakis het famous geword na sy rol in The Hangover. Hy is al vir jare ‘n comedian en sy internet talk show Between Two Ferns with Zach Galifianakis is een van die snaakste goed...
As jy ‘n fan is van Breaking Bad dan het jy al van die band Left Lane Cruiser se musiek gehoor, jy weet dit net nie. Left Lane Cruiser is ‘n blues-rock band van...
Minder as ‘n maand voor Game of Thrones season 4 begin en toe klap hulle ons met nog ‘n trailer. Asof ons verstandelik getremd is en nie kan onthou wat ons wil kyk oor...
Maandag suig. Gauteng se dak lek steeds, nou al vir ‘n hele week. Hopelik kan die Random Gevaaalikhede help om jou so effens beter te laat voel. Vir meer van Jodie Gasson, kyk hier.
Gewoonlik op gevaaalik.com sal jy net rock of metal sien. So hier en daar glip ‘n electronic track deur, soos my horrible dub-step phase. Vandag het ek besluit om dinge bietjie op te mix...
Jy, jy wat met jou hand sit in jou broek. Ja, jy, vark. Jy moet ‘n lekker naweek hê hoor. Geniet die week se Vrydag Bederf, geniet RAMfest en geniet die reën. Wat meer...