Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Game of Thrones Season 4 – Trailer 3

Minder as ‘n maand voor Game of Thrones season 4 begin en toe klap hulle ons met nog ‘n trailer. Asof ons verstandelik getremd is en nie kan onthou wat ons wil kyk oor ‘n maand nie. Of asof on super ADHD het en daarom moet ons oor en oor en oor herhinder word aan ‘n TV reeks wat begin.

Game of Thrones season 4 dragon

Game of Thrones is fokken cool, maar jissis, genoeg met die trailers. Moet nie kommer nie HBO, ons gaan die show kyk. Come hell, of in Suid-Afrika se geval, high water. Die nuwe trailer bring so paar nuwe plot lines tot onder jou neus, in geval jy soos ek nie kans sien vir die boeke nie. South Park se parody episodes van Game of Thrones het baie gespot met die feit dat mens nie regtig veel drake sien in die show nie. Volgens die nuutste trailer gaan dit verander.

Hier is hy, die nuutste trailer oor die nuutste reeks van Game of Thrones. Net in geval jy vergeet het, Game of Thrones se nuwe reeks begin op 6 April 2014. Nog net een keer: Game of fucking donderse Thrones.

You may also like...

1 Response

  1. February 3, 2015

    […] se derde seisoen begin 3 Februarie en jy kan nou die trailer hier onder sien. Vikings en Game of Thrones is tans twee van my gunsteling TV reekse. As jy nog nie Vikings gekyk het nie, kyk maar die eerste […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *