Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Oscar Pistorius word LEGOPISTORIUS

Die nuus is vol van die wêreld wat besig is om te vergaan met elke reëndruppel wat val, en al die Noah aanhangers begin bekommerd raak oor waar hulle soveel hout in bulk gaan kry. Verder hoor ons elke dag oor ou Oscar en hoe jy nie aan ‘n ander man se pistool moet vat nie – min wetend dis miskien al waaraan hy gaan vat een van die dae…

Baie mense kies Oscar se kant, ander se hy’s ‘n doos. Persoonlik kan ek nie minder omgee. Dis nie ‘n skaak wat in die publike oog hanteer moet word nie. Ek kan nie minder omgee oor HOM nie… dit was tot ek dié klein treasures ontdek het vanoggend. Van julle mag dit dalk al gesien het, non the less dis fucking great.

Iemand het klein Lego mannetjies gevat, hulle bene genadelooslik afgebreek en dit vervang met ander LEGO parte. Ta-dah; LegoPistorius!

Die Instagram account legopistorius beeld verskillende scenarios uit van die stompie-loper, en elke een is great. Anyway, love dit of haat dit. Wees ‘n on-humoristies doos, nes jy wil. Ek vir een, sal wel LOVE as die konsep LEGO se marketing department tref en ordentlik vervaardig word as deel van ‘n special edition. Miskien kan hulle vir hom skietbaan beentjies ook maak.

My gunstelling is waar LEGO Oscar onderstebo aan sy ‘blades’ hang in ‘n suggested tronk sel. So asof hulle vir hom sy bene gaan gee. Wat dink jy? Sal jy dit op jou vertoon kassie sit?

LEGO Pistorius 01

LEGO Pistorius 02

LEGO Pistorius 03

LEGO Pistorius 04

LEGO Pistorius 05

LEGO Pistorius 06

LEGO Pistorius 07

LEGO Pistorius 08

LEGO Pistorius 09

LEGO Pistorius 10

You may also like...

4 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek stem saam : Ek is ook gatvol vir al die people by my werk wat heeldag oscar kyk op youtube. Ek dink ook nie sulke trials moet aan die publiek verkoop word nie – dis presies wat Dstv en die res doen – maak geld uit die ding – ridiculous.

    Op die ou einde gaan oscar ‘n jaar of 2 vonnis, waarvan hy actually 6 maande serve, en dan kom hy uit as ‘n hero, skryf ‘n boek, en word nog ryker.

    Maar wie gee om wat ek dink hieroor – hel, ek gee self nie om wat ek dink nie

  2. Adri says:

    Hahahaaaa! Die expressions is kak snaaks.
    …waar is die blond wat hy geskiet het??

  1. June 11, 2014

    […] eie kreatiwiteit bietjie aan te vuur. Wat Sodano gedoen het is om bekende skilderye oor te doen met LEGO. Die "pixelated" skilderye het vir Sodano naam gemaak op die internet. Maar om bekend te wees op […]

  2. October 2, 2014

    […] lig van die Oscar debakel is meeste mense nog bietjie op die agtervoet wat grappies aanbetref.  Dit is 'n teer sakie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *