Stoute Boudjies is nie satire nie
Het julle al agtergekom dat die wêreld vol idiote is? Ek praat van die klas van mense wat nie eers weet wat satire is nie. As jy nie weet wat satire is nie stel ek voor jy sit die DSTV remote neer en begin bietjie meer lees. ons is terug na ‘n extended vakansie en die eerste ding op die agenda was om terug in die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf in te klim.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Wow! Welkom terug @clownpoop. Nommer 10 & 11!!!
van al die Stoute Boudjies posts, is hierdie versameling die beste post ooit!