Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Barack Obama doen Between Two Frens

Between Two Ferns Barack Obama

Zach Galifianakis het famous geword na sy rol in The Hangover. Hy is al vir jare ‘n comedian en sy internet talk show Between Two Ferns with Zach Galifianakis is een van die snaakste goed wat jy ooit sal sien. Barack Obama is die nuutste gas op Between Two Ferns. Daar is geen twyvel dat die gestage is tot ‘n mate nie. Ou Barack is nogal verbasend genoeg ‘n baie goeie actor. Then again, hy het almal gevang vir ‘n vuile met sy acting voor hy verkies is as president van ‘Merica, want hy het dit laat lyk of hy ‘n beter president gaan wees as George W. Bush. Is daar ‘n Oscar in Obama se future?

)

You may also like...

1 Response

  1. January 5, 2016

    […] gaan eerlik wees met jou: ek weet nie veel van Baskets nie, behlawe dat Zach Galifianakis daarin is en dat dit ‘n FX show is. Na so bietjie ondersoek kan ek jou vertel dat die show […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *