Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: March 2014

Stoute Boudjies is haastig 4

Stoute Boudjies is haastig

Eintlik is dit ek wat haastig is, nie die Stoute Boudjies nie. Die Stoute Boudjies is kalm en mooi op skedule soos dit moet wees.  Ek gaan nie verder julle tyd mors nie. Geiet...

Nuwe The Black Keys single – Fever 0

Nuwe The Black Keys single – Fever

Laas week vrydag het The Black Keys hulle nuwe album aangekondig. Hoe sal jy nou vra? Jy wat Vrydag ‘n vakansiedag gehad het en heeldag in jou onnie op die bank gesit het. The...

Vrydag Bederf pre-Vrydag 2

Vrydag Bederf pre-Vrydag

More is ‘n vakansiedag en dan gaan ons te besig wees om fokol te doen om die Vrydag Bederf vir julle op die site te gooi. Dus gooi ons die Vrydag Bederf sommer nou...

Nuwe Metallica song – Lords of Summer 2

Nuwe Metallica song – Lords of Summer

Maandag het ‘n cellphone recorded video van ‘n Metallica wat ‘n nuwe song speel in Bogotá, Colombia. Die song se naam is “Lords of Summer” en volgens James Hetfield en Lars Ulrich is die song om...

Die is Stoute Boudjies 0

Die is Stoute Boudjies

Komende Vrydag is ‘n vakansiedag. Goeie nuus oor meeste van ons sal nie in die kantoor hoef te sit nie. Daarom sal jy more al die Vrydag Bederf kry, op ‘n Donderdag. Ek wil...