Taylor Hawkins side project – The Birds of Satan
Ek dink dit is veilig om te sê dat my ma glad nie gaan hou van die naam van Taylor Hawkins (drummer vir Foo Fighters) se nuwe band se naam nie, The Birds of...
Ek dink dit is veilig om te sê dat my ma glad nie gaan hou van die naam van Taylor Hawkins (drummer vir Foo Fighters) se nuwe band se naam nie, The Birds of...
Die internet is vol goed wat so onnosel is jy kan nie verstaan hoekom dit ‘n ding geword het in die eerste plek nie. Onthou jy planking, owling, of twerking? Wel die nuutste skaap...
Die week is alles in Gauteng nat. Dit hou net nie op reën nie. Dit voel of ek weer terug is in Londen of Amsterdam, sonder die great public transport system of die oulike...
Hier is die ding: Superhero movies is awesome, maar net soos te veel van dieselfde sexual position, raak dit oud as jy te veel daarvan kry. Ek begin nou stadig maar seker daardie punt...
Wat ‘n Maandag hier in Gauteng. Dit voel of ek weer terug is in Londen, grys lug en dit reën konstant. Die enigste ding erger as ‘n blou Maandag is ‘n grys Maandag. O...