Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede 2.0

Daarsy, jou eerste week van nie een nie, maar twee Random Gevaaalikhede! Ekt ‘n weird week gehad en elke een van die prentjies praat met my siel op een of ander manier. Soos al naai ‘n kameel jou in jou hol, jy’t darem nog boobs of koek om na uit te sien.

Ek mik vir ‘Jesus onder die disco ligte’ vir die naweek, so God dank dis al darem Donderdag. Geniet dit, of moenie. OF wees gaaf en laat weet my dat jy darem een van my prentjies geniet het en dit jou week ‘n tad beter gemaak het.

Random Gevaaalikhede 01
Random Gevaaalikhede 02
Random Gevaaalikhede 03
Random Gevaaalikhede 04
Random Gevaaalikhede 05
Random Gevaaalikhede 06
Random Gevaaalikhede 07
Random Gevaaalikhede 08
Random Gevaaalikhede 09
Random Gevaaalikhede 10
Random Gevaaalikhede 12

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *