Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Teenage Mutant Ninja Turtles – Trailer

Teenage Mutant Ninja Turtles was my gunsteling TV program as kind en dus was ek elke keer as daar ‘n TMNT-fliek was baie opgewonde en dan gewoonlik baie teleurgesteld na ek die fliek gekyk het. Hierdie jaar is daar nog ‘n TMNT fliek en ek hoop dit gaan my nie ook teleurstel nie.

teenage-mutant-ninja-turtles-trailer

Ongelukkig is die kanse baie goed dat ek teleurgesteld gaan wees. Die rede hiervoor is dat Michael Bay (Die doos director agter die uiters kak Transformers flieks) die producer is agter die flieks. Michael Bay het laas ‘n goeie fliek gemaak met Bad Boys II, alles na dit was kak. Bay verkrag CGI deesdae in alles waaraan hy raak. Tot so mate dat dit jou sal dryf na selfmoord. Nog ‘n rede vir kommer is dat Megan Fox die rol van April O’Neil vertolk. Ek het niks teen hoe sy lyk nie, maar sy kan nie act om haar eie lewe te red nie.

Die trailer lyk belowend, maar jy weet seker teen die tyd dat ‘n trailer baie misleading kan wees. Wat dink jy, gaan die Michael Bay TMNT ‘n CGI clusterfuck maak soos al sy ander flieks? Of is daar hoop? Lig jou mening in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. April 14, 2014

    […] nuwe Teenage Mutant Ninja Turtles fliek. Jy kan lees oor wat my bekommer en die eerste trailer deur hier te click. Hier onder is die nuutste trailer vir die Teenage Mutant Ninja Turtles fliek en ons sien […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *