Die is Stoute Boudjies
Komende Vrydag is ‘n vakansiedag. Goeie nuus oor meeste van ons sal nie in die kantoor hoef te sit nie. Daarom sal jy more al die Vrydag Bederf kry, op ‘n Donderdag. Ek wil ook bietjie langnaweek hou. Vir nou sal jy maar tevrede moet wees met die week se Stoute Boudjies. As jy klaar is, gaan kyk die Carte Blanche video oor dagga in Suid-Afrika.
Geniet die week se Stoute Boudjies.