Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kort julle meer Random Gevaaalikhede

Ok, hier is hoe dinge tans staan. Daar kom so baie submissions in van julle af vir die Random Gevaaalikhede dat ek nie meer kan by hou nie. Wat ek gedink het is dat daar miskien dan nog ‘n Random Gevaaalikhede sal verskyn deur die loop van die week. Dit hang van julle af, en wat julle verkies.

So los ‘n comment en laat weet of ons nog ‘n ekstra Random Gevaaalikhede elke week moet doen. Dus sal daar dan ‘n Random Gevaaalikhede op Sondag/Maandag wees en dan nog een later die week. Voel vry om ‘n voorstel te maak oor watter dag van die week die nuwe Random Gevaaalikhede moet verskyn.

Random Gevaaalikhede 20140323 (2)

Random Gevaaalikhede 20140323 (3)

Random Gevaaalikhede 20140323 (4)

Random Gevaaalikhede 20140323 (5)

Random Gevaaalikhede 20140323 (6)

Maak jou Maandag nog beter met nog meer Mila Kunis.

Random Gevaaalikhede 20140323 (7)

Random Gevaaalikhede 20140323 (8)

Random Gevaaalikhede 20140323 (9)

Random Gevaaalikhede 20140323 (10)

Random Gevaaalikhede 20140323

Random Gevaaalikhede 20140323

You may also like...

6 Responses

  1. DeWet says:

    Asseblief ja 🙂

  2. Wolf88 says:

    Ja gaan vir goud! Ek dink doen dit vir donderdag so voor vrydag bederf.

  3. ZefSteph69 says:

    Ek is mal oor random gevaarlikhede, of altans die hele gevaaalike site! Asseblief gee vir ons nog Random gevaarlikhede? Dink Donderdae is ‘n kwaai idee.

  4. bazza says:

    Groot asb ja!!

  5. Carel says:

    Hierdie maak elke week my week!

  6. rocketlou says:

    Mila is ‘n girl so na my hart, ons het selfs die selle smaak in wisky, What ‘n girl! net jammer sy’t ‘n dick vir ‘n boyfriend

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *