Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jy gaan verlief wees op Jess Greenberg

Jess Greenberg

Jess Greenberg: Sy speel guitar en sy is mooi. Wen wen.

Ek wens ek kon my vinger daarop plaas, maar ek weet nie hoekom ek so baie hou van dames wat goeie musiek maak nie. Jess Greenberg is die nuutste een wat ek ontdek het, eintlik al ‘n rukkie terug. Sy join nou die ranks van ander gevaaalike dames wat musiek maaks saam met Orianthi, Taylor Momsen en Mythal Cohen.

Ek weet nie veel van Jess Greenberg nie, maar ek weet sy speel al guitar vandat sy 10 jaar oud was. Sy is ‘n baie mooi jong dame en sy doen video’s op haar Youtube channel waar sy songs cover van ander bands. In die video hier onder cover sy “Heart Shaped Box” van Nirvana. Gewoonlik is ek nie ‘n groot fan van Nirvana covers nie, maar ek mind nie die een nie. Rede daarvoor: BOOBS.

Wat dink jy? Laat weet my in die comments.

You may also like...

7 Responses

  1. Kobus van Rooyen says:

    Goeie genade. Ek sal gelukkig sterf.

  2. Andre says:

    Sy het bietjie van ‘n perre-bek aan haar. Maar ekt dit eers na 2mins agtergekom toe ek vir die eerste keer weg kyk van haar boobs af.

  3. Ruan Stix Fourie says:

    Ek weet nie wat dit van haar is presies nie, maar sy het my betower.

  4. Russiese Wolscooter says:

    @Stix Dis die “deer caught in the headlights”-effek. Twee groot hoofligte, & mens is gemesmerize. Sy kon “In Utero” in die CD-speler ingepop het & gelip-sync het, & ons sou nogsteeds gedink het dis ‘n great cover…

  5. RocketLou says:

    Deur die hele video het ek gewonder hoe sy uit die kamer gaan kom met die deurhandvatsel wat af is.

  6. Reimert says:

    mooi guitar!

  1. September 16, 2013

    […] is altyd rof, so mens kort soms so bietjie hulp om 'n smile op jou gesig te kry. Jess Greenberg sit altyd 'n smile op my gevreet. Sy was al voorheen op gevaaalik.com. Daar is net iets van 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *