Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Breaking Bad Season 5 Teaser Trailer

Breaking Bad Season 5

As jy ‘n fan is van Breaking Bad is jy seker bewus dat die laaste helfde van season 5 op ons is en dat die series nou tot ‘n einde kom. Breaking Bad is verseker een van die beste series wat ek al gekyk het. Right up there saam met The Sopranos en Game of Thrones. Die acting in Breaking Bad is ongelooflik goed en die storie, wel, kyk dit as jy dit nog nie gekyk het nie.

Dit is hartseer dat die series nou tot ‘n einde gaan kom, maar dit is ook ‘n goeie ding. Ons almal weet die Amerikaners kan ‘n series uitrek tot jy wens dit het eerder 6 seisoene terug geeindig. Hier is die teaser trailer vir die laaste episode van Breaking Bad. Wat dink julle gaan aan die einde gebeur?

As jy enige van die kalahari.com links volg op gevaaalik.com dan kry ons so paar sent as jy iets koop. Dankie, ons waardeer die ondersteuning.

You may also like...

2 Responses

  1. August 26, 2013

    […] O, jy is 'n fan van Breaking Bad, loer hier. […]

  2. March 11, 2014

    […] nie. Left Lane Cruiser is 'n blues-rock band van 'Merica. Hulle song "Waynedale" is gefeature in Breaking Bad season 3 episode 8. Ja, gaan double check gou maar want ek weet jy wil hê ek moet verkeerd wees […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *