Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #23 met Taxi Violence

Ons het al vir Taxi Violence op die gevaaalik.com podcast gehad. Net soos laas keer was die podcast fokken baie fun. Ons het die aand voor Taxi Violence hulle show gespeel het by Arcade Empire die ouens gou gaan ontmoet by hulle Bed & Breakfast en toe doen ons die podcast. Ons praat oor alles van Adriaan Berg en sy girl, brandewyn, Europa toe gaan, cryogenically frozen mense en nog vele meer.

Taxi Violence podcast

Ons kyk op ‘n stadium na Adriaan Berg se rap video “Next Level”. In die video sê Adriaan op ‘n stadium “stop the beat for a minute” en dan spot George (vocals van Taxi Violence) dat hy dit daai aand gaan doen tydens hulle optrede. Ek het toe later vir George so paar shots tequila gewed dat hy dit nie sal doen nie. Ek moes toe na die show vir George sy shots koop.

Die show by Arcade Empire was befok en ons het fokken lekker gekuier saam met die ouens van Taxi Violence, soos altyd. Ons is toe later die aand uitgeskop toe Arcade wou toe maak. Sondag toe ek wakker word was ek bly hulle het ons gekeer voor ons meer suip.

You may also like...

4 Responses

  1. August 14, 2013

    […] want ek kan nie onthou wie hulle is nie, maar thanks vir die shampoo. Toe ek uit die stort kom wag George van der Spuy buite. Ons chat vinnig terwyl ek my skoene aantrek. Hy het die trein gery, Goodnight Wembley se […]

  2. November 15, 2013

    […] jy sal kan sien op die dag is aKing, Desmond and the Tutus, Ryan Gosling, Naas, Half ‘n Half, Taxi Violence, Sasquatch, Beast, Weazel, kidofdoom, Sideshow, Yo Grapes, Vampire 9000, The Future Primitives, […]

  3. February 14, 2014

    […] saam hom na Kill City Blues toe te gaan, waar Taxi Violence se rehearsal space/recording studio is. Taxi Violence is tans besig om musiek te skryf vir hulle nuwe album. Ek het gesit en luister tertwyl die ouens […]

  4. July 29, 2014

    […] het seker teen die tyd al Taxi Violence se "Brainmash" gehoor. Nou is die video vir die song uit. Taxi Violence is defnitief een van my gunsteling Suid-Afrikaanse bands. "Brainmash" kom van hulle nuwe album af, […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *