Random Gevaaalikhede is meer random as politiek
Die week se Random Gevaaalikhede sluit sommer ‘n foutjie wat die Mail & Guardian begaan het op hulle site ook. Dus hou die submissions aan in kom en ek kan nie voor bly met deur alles gaan nie. Maar dankie vir die van julle wat aan hou om my te mail met goed vir die Random Gevaaalikhede.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Mense soos Kim Kardashian wat famous is vir geen rede anders as sy kan piel suig nie.
Anchorman 2 trailer hier
Hahahahaha, o jirre ek skreelag a.g.v. daai Eminem en Fiddy Cent pic!