Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Black Sabbath Single – God is Dead?

Black Sabbath het ‘n nuwe single release van hulle opkomende 13 album af. Aangaande die single se naam het Ozzy die volgende te sê gehad op Zane Lowe se show op BBC radio:

When you think about the tragedy that’s happened throughout time, it just came in my head. You’d think by now that their God would have stopped people dying in the name of, so I just starting thinking that people must be thinking, ‘Where is God? God is dead’ and it just hit me.

New Black Sabbath single

As jy wil kan jy die hele interview hier luister, die interview begin 44 minute in. Ek is ‘n groot fan van Black Sabbath en Ozzy Osbourne en ek kan nie wag vir die reunion album nie. Die nuwe album is beskikbaar vanaf 11 Junie en as “God is Dead?” enigsins ‘n indikasie is van hoe die album gaan wees is ons in vir classic Black Sabbath. “God is Dead?” het ook vroër vandag gespeel op Gevaaalike FM.

Hier is die nuwe single. Blykbaar gaan Black Sabbath weer begin toer ook. Kom ons hoop hulle maak ‘n draai in Suid-Afrika. Dink jy die nuwe album gaan great wees of gaan dit suck?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *