Vrydag Bederf heel eerste
Vandag doen ons die Vrydag Bederf heel eerste. Wat kon jy die week moontlik gemis het hier op gevaaalik.com? Hier is vir jou ‘n vinnige recap lysie:
- Maandag het ons ‘n verrassing gekry met die dames se perspektief
- Dinsdag ‘n Anderson Silva knockout highlights video
- Woensdag die Stoute Boudjies om op te maak vir Ruan de Waal wat ons probeer doof maak
- Donderdag het ons Black Sabbath se nuwe single ontdek
Geniet die week se Vrydag Bederf. Sien julle nou nou met ‘n nuwe podcast.
O jissie, nr2 van bo af, en 2 van onder af (bo die GIFtige boobs (haha, see waht I did there)) het my mos nou sommer hard aan die werk laat word. Of is dit nou by die werk?