Stoute Boudjies; Raak opgewonde
Die week is halfpad en dus kan ons opgewonde raak oor die week se Stoute Boudjies. Vat ‘n breuk en vergeet van jou werk of jou baas. Vergeet van die res van die week wat jy nog moet werk. Sit agteroor en vergeet van al jou sorge terwyl jy kyk na die week se Stoute Boudjies.
Geniet dit.
My vote = #4
#10 vir my