Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #19 met Jade, Jarryd en Stix

In die week se podcast het ons vir Jade van ons siter site Kombi Nation oorgehad vir bier en bietjie gesels. Daar was ook iemand anders wat so nou en dan saam gepraat het. Om eerlik te wees ek kan nie onthou presies waaroor ons gepraat het nie. Daar was menigte onderwerpe. Dit was een van die meeste fun podcasts wat ek al gedoen het. As jy op die iTunes masjien is volg asb die link na ons podcast daar en gaan rate hom.

Volg vir @MrSkylaar en @MissJadeSoul op Twitter en laat weet ons wat julle dink.

Geniet die podcast. Ons het.

You may also like...

1 Response

  1. April 30, 2013

    […] More is een of ander vankansie dag. Dit is great want dit beteken vir meeste van ons dat ons nie hoef te werk nie. Juis oor ek nie hoef te werk nie is die week se Stoute Boudjies bietjie vroeg. Maar moet nie kommer nie, daar sal more ook 'n ietsie op gevaaalik.com verskyn. As jy more gaan werk en jy is van plan om net te sit en maak of jy werk, wat van 'n lekker podcast? […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *