Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ruan de Waal – Karaoke Ou

Ek het ‘n ding begin met hierdie fokken video’s. En lyk my julle soek net nog. So toe kry ek gister deur middel van ‘n Facebook message die link na Ruan de Waal se “Karaoke Ou”. So hier gat ons.

Ek wil al vir ‘n rukkie ‘n artikel skryf met die naam “Hoe om ‘n man te wees” omdat ek dink baie ouens sien te veel kak Brad Pitt Chanel No 5 advertensies. “The world turns and we turn with it.”, fokof jy en jou fokken wit en swart advertensie vol nonsens statements wat geen sin maak nie sommer nou voor my aangesig. Ruan de Waal maak dit duidelik in die eerste minuut van die video dat die lyn tussen man wees, en “fake actor dude wat betaal word om ‘n poes te wees” vir hom erg geblur is.

Ruan De Waal - Karaoke Ou

Ruan de Waal; Jip, jy kan nie ‘n ou met highlights trust nie. Hy gaan weg hol soos ‘n bitch as daar kak is.

As jy ‘n ou is straighten jy nie jou hare nie. As jy ‘n ou is en jy straighten jou hare is jy ‘n doos. En jy kan grens daaroor soveel as wat jy wil, dit gaan nie verander dat jy ‘n doos is nie. Jy kan die situasie nog red; hou net op jou hare straighten. Wees eerder die ou wat ‘n doos was, maar nou nie meer is nie. Selfde tell vir haardroërs as jy kort hare het. Ruan de Waal sit neer jou straightener.

“Gedress om te impress en om soos Ray Dylan te lyk” is net van die kosbare lirieke wat jou sal laat wens dat jy eerder doof is. Kyk Ruan as jy nie die obvious probleem in daardie lyn sien nie is daar geen hoop vir jou nie. As jy sê jy gaan soos Ray Dylan aantrek om iemand te impress is jy sekerlik oppad Presley’s toe. En om iemand te wil impress by Presley’s is soos om ‘n nuwe TV te try optel by ‘n garbage dump. Jy gaan iets optel, maar dit gaan nie lekker, mooi of slim wees nie.

Natuurlik word Ruan de Waal se stem ook ge-auto tune. As Ruan wou gehad het hy moet klink soos ‘n vroulike-Japenese-robot-sex-slaaf dan het hy dit 100% gedoen gekry. Ek kry die gevoel dat hierdie video en song ‘n grap is. Ek hoop so. My grootste probleem met Afrikaans-pop is dat dit kak is.

Ek is so effen gespam met links na die video, (Spam is nie die pad na my hart nie) so dankie aan die wat dit eenkeer gestuur het en fok jou aan die wat die meer as een keer gestuur het. Brace yourself, die een is erg.

You may also like...

10 Responses

  1. Scuubs says:

    Nee fok man, daai kak sal jou kanker gee

  2. pisgesig says:

    Verstommend

  3. Dennis says:

    Het nounet deur my neus gekots, FFS!!!! Jirrrre

  4. Blixempie says:

    Waarvan praat jy? Die ou is volle man. Hy net hoe poes hy daai Safeway wekker.

    Jy weet jy gee hierdie fokneut free views op Youtube, right?

  5. Blixempie says:

    Ek sien nou volgens die comments op Youtube is die song actually soos ‘n parody van commin Afrikaanse musiek.

  6. Gift says:

    Het jy nie jou hare gestraighten op jou troue nie?

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @Gift: Ek het nie, die haarkapper wat my hare gedoen het, het.

  8. Baas de Beer says:

    Um, jy besef dis ‘n parody tune wat juis die etters uithaal, ne? Of het jy nie my post gelees oor Sokkie Treffers en Musiek nie?
    http://baasdebeer.wordpress.com/2013/04/24/sokkie-treffers-en-musiek/

  9. Ruan Stix Fourie says:

    Dit mag dalk ‘n parody wees, maar Ruan de Waal se ander musiek is net so kak soos die musiek waarmee hy spot.

  10. MarisaO2 says:

    Die “parody” verskoning is ‘n klug. Hy is so kommin soos möre heeldag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *