Monthly Archive: February 2013

Bon Iver – Skinny Love (Das Kapital Rerub) 0

Bon Iver – Skinny Love (Das Kapital Rerub)

Dit is Maandag en jy voel reeds asof jy nog ‘n naweek kort. Een ding wat enige dag kan maak of breek is die musiek wat jy luister. Bon Iver se “Skinny Love” is...

Katy Perry het great breasticles, waardeer hulle 4

Katy Perry het great breasticles, waardeer hulle

Dit is geen geheim dat ek dink Katy Perry is een van die gevaaalikste dames onder die son nie. Hel, sy hoef nie eers in die son te wees nie, sy kan onder ‘n...

1

‘n Eerlike trailer van Skyfall

Die hele wêreld was onlangs so chuffed met die nuutste James Bond fliek dat mens sou sweer 007 het daarin geslaag om ‘n pedofielsindikaat bestaande uit 6098 lede met een geweerskoot te dood. Meanwhile...

Sonny Bill wen en Vrydag Bederf 0

Sonny Bill wen en Vrydag Bederf

Vandag het Sonny Bill Williams en Suid-Afrika se eie Francois “Wit Buffel” Botha het vandag geboks. Sonny Bill het gewen op die beoordeelaars se besluit. Maar jy is nie hier vir dit nie, jy...

Moenie nee sê vir Panda nie 0

Moenie nee sê vir Panda nie

Panda is een of ander suiwel produk uit die overseas vermoed ek. Al wat ek weet is dat ek die advertensies vreeslik geniet. As jy nee sê vir Panda gaan hy jou goed opfok....

MMA Candy – Leer op die lekker manier 8

MMA Candy – Leer op die lekker manier

Dit is belangrik dat jy weet hoe om jouself te verdedig. Veral nou dat ek naai en sy naai sussie in die die suide en wille ooste van Johannesburg besig is om MMA te...

Stoute Boudjies vir ontbyt 1

Stoute Boudjies vir ontbyt

Hier is ons weer op ‘n Woensdag en kom ons skop sommer af met die breakfast of champions, Stoute Boudjies. Dankie aan almal wat die laaste ruk al die artikels so lekker share oor...

Spoofing the Cam – Kloof nek 7

Spoofing the Cam – Kloof nek

Die video is ou nuus, of eintlik gister se nuus. Toe ek die video gister ontdek het het hy net net oor die 800 views gehad. Nou spread die video lekker deur die interwebs...

BEAST – Smoke Swig Swear 3

BEAST – Smoke Swig Swear

As jy ‘n band gaan maak sonder guitars en eerder gaan vir die twee bassist en dromme kombinasie dan gebeur twee dinge. Jy forseer jouself om dit eenvoudig te hou omdat die bass en...

Blindelingse haat maak jou suur, Sunette Bridges 59

Blindelingse haat maak jou suur, Sunette Bridges

Die wêreld is vol suur mense en hulle sal tien teen een altyd suur wees. Die enigste mens wat kan besluit dat jy nie meer ‘n suurdrol moet wees nie, is jy self. Sien...

Onderwyseres in die sop oor sexy Twitter foto’s 1

Onderwyseres in die sop oor sexy Twitter foto’s

Carly McKinney is ‘n 23 jarige onderwyseres uit Colorado in Amerika wat suspended is oor sy sexy foto’s van haarself getweet het. In van hulle doen sy sexy poses, in anders is sy in...

Ek breek ys met Vrydag Bederf 2

Ek breek ys met Vrydag Bederf

Die Vrydag Bederf is hier. Nou kan dit mens se aandag bietjie weg trek van Drikus en sy manewales. Dankie aan die gene wat die tyd vat om te reageer op sy snert. Ek...