Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Onderwyseres in die sop oor sexy Twitter foto’s

Carly McKinney is ‘n 23 jarige onderwyseres uit Colorado in Amerika wat suspended is oor sy sexy foto’s van haarself getweet het. In van hulle doen sy sexy poses, in anders is sy in onderklere en in een doen sy sommer ‘n handstand in net ‘n panty. Daar is ook foto’s waar Carly blykbaar dagga rook, maar aangesien dagga legal is in Colorado dink ek dit is belaglik dat sy in die moeilikheid is daarvoor. Dit is nie asof sy weed verkoop aan haar leerlinge nie.

Carly het ook goed soos “Naked. Wet. Stoned” en “Watching a drug bust go down in the parking lot. It’s funny cuz I have weed in my car in the staff parking lot.” Klink en lyk vir my na ‘n baie well balanced jong dame. Sy het ook getweet “Just got called Ms. McCutie. Points for being clever, however you are still jailbait.” wat mense nou probeer laat lyk soos ‘n pedophile tweet oor sy die term “jailbait” gebruik het.

Die kinders by die skool sien gelukkig deur die belaglikheid van die preetse dose wat haar in die vuur wil gooi. Haar leerlinge sê sy kan nie in die moeilikheid kom oor wat sy doen in haar af tyd nie. Carly het die @crunk_bear Twitter account gehad, maar hy is intussen delete. Haar leerlinge het begin om die hastag #freecruncbear te gebruik om hulle ondersteuning op Twitter te wys.

Sien die foto’s hier onder. Al wat ek wil weet is hoe kom ek in haar klas in. Dankie aan @TheMandibleClaw wat die een onder my aandag gebring het.

Carly McKinney teacher

Carly McKinney teacher (2)

Carly McKinney teacher (3)

Carly McKinney teacher (5)

Carly McKinney teacher (6)

You may also like...

1 Response

  1. February 8, 2013

    […] wille ooste van Johannesburg besig is om MMA te leer. Niemand haat leer meer as ek nie. Tog, as my onderwysers so gelyk het en so aangetrek het sou ek baie meer opgelet het in die […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *