Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Moenie nee sê vir Panda nie

never-say-no-to-panda

Panda is een of ander suiwel produk uit die overseas vermoed ek. Al wat ek weet is dat ek die advertensies vreeslik geniet. As jy nee sê vir Panda gaan hy jou goed opfok. Dit is droë humor op sy beste. Kyk die video en lag so bietjie dan kom jy oor so paar minute terug vir die Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *