Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vir ontbyt

Hier is ons weer op ‘n Woensdag en kom ons skop sommer af met die breakfast of champions, Stoute Boudjies. Dankie aan almal wat die laaste ruk al die artikels so lekker share oor die interwebs. Julle help om die gevaaalik.com woord te versprei en dit is great. Ons kom ook nou onder die aandag van gene wat nie noodwendig saam stem met wat ons doen nie, maar dit is ook great.

Dit is vir my snaaks hoe mense baie sê dat ek en wat ek doen hier op gevaaalik.com beskryf word as “deel van die rede hoekom ons Afrikaner-samelewing in sy moer is”, maar tog hou die suurpoeste wat sulke goed sê aanhou om terug te kom vir die Stoute Boudjies, Vrydag Bederf en baie ander goed. Dit laat my altyd lekker lag.

Geniet die week se Stoute Boudjies. Hy is spesiaal vir die preetse dose, die gelowinge haters en die mense wat reken gevaaalik.com het ‘n negatiewe invloed op die Afrikaner-samelewing. Lekker draties maak, poes.

Stoute Boudjies vir ontbyt

Stoute Boudjies vir ontbyt (3)

Stoute Boudjies vir ontbyt (4)

Stoute Boudjies vir ontbyt (5)

Stoute Boudjies vir ontbyt (6)

Stoute Boudjies vir ontbyt (7)

Stoute Boudjies vir ontbyt (8)

Stoute Boudjies vir ontbyt (9)

Stoute Boudjies vir ontbyt (10)

Stoute Boudjies vir ontbyt (11)

Stoute Boudjies vir ontbyt (12)

Stoute Boudjies vir ontbyt (13)

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Nice. Goeie manier om die dag te begin.
    Nommer 10!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *