Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Spoofing the Cam – Kloof nek

Die video is ou nuus, of eintlik gister se nuus. Toe ek die video gister ontdek het het hy net net oor die 800 views gehad. Nou spread die video lekker deur die interwebs en die views klim. Dit is hoekom ek besluit het om dit ook maar met julle hier te deel. Eerder dat julle dit van gevaaalik.com af hoor as by iemand wat jy nie ken nie.

Kloof nek

Die ou laat ‘n spoedkamera afgaan met sy downhill skateboard (voel vry om my te korrigeer, ek is nie ‘n kenner van die aktiwiteit nie) en hy het heel obviously giant balls of steel. Ek sal te bang wees ek val myself in traksie in. Well done aan die ou wat die gedoen het. Dit is pooh’s cool!

You may also like...

7 Responses

  1. Drikus says:

    Let mooi op na die lig wat om die persoon heeltyd is.Dit is ‘n raare gebeertenis wanneer n mensgemakte kamera die energie van n beskeremende engel kan afneem.dit is ook hoekom die oukie nie geval het nie want n engel het hom beskerem! WWJD?!

  2. wonder net says:

    nee ek twyfel of die skateboard daai kamera kon laat afgaan het, spoedkameras volgens my werk op gewig en hy sal nie genoeg gewig op die skateboard he om hom te laat afgaan nie, eerder die voertuig agter hom wat dit veroorsaak het. maar net my mening

  3. Straatkat says:

    Ek scheem ook nie die ou kon dit laat afgaan met ‘n skateboard, nie-te-min daai bra het ballas van staal! Hy is so taai soos ‘n ratel…hy skrik nie vir koue pampoen nie….legend!

  4. Stix says:

    @Straatkat en @wonder net: Dit is waar, miskien was dit die kar agter hom. Maar steeds, jy sal nie tampons by die ou kry nie.

  5. Drikus says:

    Lekker poeste, dankie vir die grappies. Love you to bits. 😉 gevaaalik.com for life ya’ll! Ek is nie daai Drikus fag nie, so moenie vir die bra “def frets” stuur nie. Of eintlik kan julle ook maar, aangesien hy soos ‘n poesbek wil lyk. http://trololololololololololo.com

    PS. Staal ballas is ‘n belediging vir die ou, good god.

  6. bert says:

    http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Cape-Town-skater-to-be-charged-20130207

    Our government holding us down. Ek staan heel agter die ou en skateboarding.

    Fokie kak wette

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *