Monthly Archive: February 2013

Mastodon – Black Tongue 0

Mastodon – Black Tongue

So deur al die kak en hare kan ons seker probeer weg kom van die aleerdaagse depressing nuus. Een ding wat my altyd laat beter voel is musiek. Vandag luister ons na “Black Tongue”...

Pretoria’s Most Wanted Comedians 1

Pretoria’s Most Wanted Comedians

Die comedy scene in Suid-Afrika raak al hoe groter hoe meer tyd aan gaan. Jy hoef nou nie meer al die pad te ry na Johannesburg toe te ry vir stan-up comedy nie. Op...

Barack Obama sing die Pokémon Theme Song 0

Barack Obama sing die Pokémon Theme Song

Barack Obama is ‘n super smooth bra. Nie net is hy die VSA se eerste swart president nie, hy het dit reggekry om ‘n tweede termyn in die Withuis te wen by die onlangse...

TNL Fail Compilation January 2013 0

TNL Fail Compilation January 2013

Ons het lanklaas een van die TNL Fail Compilation video’s gepost. Dit is eintlik Joe se ding, maar die man is baie besig op die stadium. Gelukkig is ek ook heeltemal instaan om die...

Die gevaaalik.com Superbru pool 0

Die gevaaalik.com Superbru pool

Ons was eers nie van plan om die weer te doen nie. Laas jaar se pool was baie fun maar somminge mense was kwaad oor hulle nie hulle pryse gekry het nie. Dankie aan...

Stoute Boudjies met ys 1

Stoute Boudjies met ys

Ok daar is nie ys saam met die week se Stoute Boudjies nie, dit is net baie moeilik om titels vir die goed uit te dink. In ieder geval, dit is ‘n goeie dag...

Fast & Furious 6 – Extended Trailer 0

Fast & Furious 6 – Extended Trailer

Dit is geen geheim dat Holywood jare terug die blik leeg gemaak het waarin hulle oor oorspronklike idees stoor. Ongelukkig vir ons beteken dit dat baie van die flieks wat nooit meer as een...