Katy Perry het great breasticles, waardeer hulle
Dit is geen geheim dat ek dink Katy Perry is een van die gevaaalikste dames onder die son nie. Hel, sy hoef nie eers in die son te wees nie, sy kan onder ‘n rooi lig in Amsterdam wees en ek sal steeds dink sy is ongelooflik lekker. Ok, sonder om julle tyd verder te mors, hier is ‘n great foto van Katy Perry… en haar boobs. Dit is al. Los maar julle kommentaar oor hoe sexist ek is onder in die comments.
baie mooi foto….dankie Stix… (maak n Maandag mos beter….)
@Straatkat: Plesier, Dit het my Maandag ook opgekikker.