Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Eerlike trailer van Skyfall

Die hele wêreld was onlangs so chuffed met die nuutste James Bond fliek dat mens sou sweer 007 het daarin geslaag om ‘n pedofielsindikaat bestaande uit 6098 lede met een geweerskoot te dood.

Meanwhile was die hele fliek maar eintlik business as usual vir Agent Pompteveel: Mission fails, falling off the horse, seks met naamlose supermodel, getting back on the horse, seks met voormalige kinderprostituut, seksueel-belaaide toneel met skurk, guns, chase scene, final boss fight, and cue gun barrel and theme music.

Hoewel almal skynbaar nie genoeg kon kry van die nuwe, meer menslike James Bond nie, het ek gedink Skyfall was nogal underwhelming. En vol gate. Maar hoekom sou julle my nou wou glo? Kyk eerder na hierdie video wat dit snaaks maak.

You may also like...

1 Response

  1. October 1, 2013

    […] rede hoekom ek so lank gevat het om Skyfall, die nuutste James Bond fliek, te kyk is oor die walvis Adele die theme song gesing het. Ek kan […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *