Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Carlsberg se stunt by die flieks

Biermaatskappye is bekend vir hulle clever advertensies. Almal kan dadelik aan ‘n skerp Heineken-advertensie dink, en meeste van ons het ook al van die Amerikaners se Bud Light-advertensies gesien. Carlsberg het in België ‘n snaakse, maar ook intelligente advertensie gemaak.

148 bikers het ‘n bioskoop vol gepak, en net twee seats is oop gelos. ‘n Paar onskuldige couples wou graag hulle plek inneem, maar nie almal was mal oor die idee om tussen so ‘n groot groep bikers te fliek nie. Hidden cameras was daar vir ons plesier. Check dit uit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *