Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chuck Norris vs Pac Man

‘n Rukkie terug het ek vir julle gewys hoe Chuck Norris vir Angry Birds en Super Mario ‘n ding of twee leer van hoe jy games speel. Chuck is terug en die keer het hy vir Pac Man in die cross-hairs. As jy die ander twee video’s gesien het sal jy weet dat Chuck Norris nie kak vat van enige game character nie en die Pac Man spokies leer die les op die harde manier. Check die video hier onder.



You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *