Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sing ‘it downloads: Minder as 3 uur oor

Stix het so amper ‘n maand gelede ‘n post gedoen oor Sanlam en LitNet se liriekekompetisie Sing ‘it. Die nege wenners se lirieke is getoonset en opgeneem deur nege Suid-Afrikaanse acts, en is beskikbaar om gratis te download. Die downloads sluit egter oor ‘n paar uur, so indien jy dit nog nie gedoen het nie, verskuif jouself na Sing ‘it se website en check dit uit. Van die acts wat deelgeneem het sluit in Bittereinder, Dans Dans Lisa en Karen Zoid. Die algehele wenner word bepaal op grond van watter song die meeste gedownload word. Jy kan die songs op die website luister voordat jy dit download.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *