Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Neon lig dansers

Hier by gevaaalik.com hou ons van mense wat like van dans. Niks is beter as ‘n teel smelt of ‘n tekkie verwoes nie. Dan gooi jy nog iets neon in die mix soos met die Pienk Neon Belt Danser van Innibos en jy weet jy is in vir ‘n show. Die ouens bring dit ook maar op ‘n ander vlak.

Om dit eenvoudig te stel die ouens gebruik neon ligte op hul lywe en dan gebruik hulle die donker tot hul voordeel om ‘n baie cool show te maak. Dan doen hulle dit nog oor so effe van ‘n dubstep, gevaaalik. Dit is nie perfek nie maar dit bly goed. Check die video hier onder, dit vat ‘n rukkie om aan die gang te kom maar as dit eers begin smelt die teels.

Dankie aan Henrie vir die een.

You may also like...

1 Response

  1. Die M-Been says:

    Die M-Been sê dat daardie 2e dame nogal lyk soos die chick van Dexteer. Julle sal almal met my saamstem of die konsekwensies moet dra.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *